Die Dias Summer Festival in Mosselbaai is terug!!!
16 Desember 2021 tot 31 Desember 2022 gaan hierdie fees, wat op die parkeerterrein van die Dias Hotel met see-uitsig oor die hele feesterrein plaasvind, sorg vir ongelooflike vermaak met van die land se grootste kunstenaars.
Die Dias Summer Festival word met trots aangebied deur SA Concerts en Generosity en die borge wat help om hierdie fees moontlik te maak is Generosity, Castle Lite, VTS Communications, Bons Mosselbaai, Stat Warehouse en ACPO.
Enige fees navrae kan gerig word aan: janharm@saconcerts.co.za