BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260927T125733Z
UID:5f876839-2a86-40b5-838e-3bdbf1c8c045
DTSTART:20230922T150000
DTEND:20230924T180000
DESCRIPTION:<p>Vleis op die vuur\, musiek en die warm seelug by Braai in di
 e Baai...</p><p><br></p><p>Braai in die Baai is ‘n musiekfees wat drie e
 lemente bymekaar bring wat enige Suid-Afrikaner net eenvoudig nie sal kan 
 weerstaan nie - braai\, 'n baai en vuurwarm musiek. Alhoewel die hoofdoel 
 is om vermaak vir elke en alle feesgangers te verskaf\, poog hierdie fees 
 om nog 'n doelwit te bereik - om 'n Guiness-wêreldrekord te breek. Braai
  in die Braai poog om die rekord te breek vir die meeste mense wat terself
 dertyd braai - en wie beter om die rekord te breek as Suid-Afrikaners!</p>
LOCATION:George Road\, Santos Bay\, Mossel Bay\, 6506
SUMMARY:Braai In Die Baai 2023
URL;VALUE=URI:https://saconcerts.howler.co.za/braaiindiebaai2023
END:VEVENT
END:VCALENDAR
