BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20261123T114950Z
UID:4b0bf466-9b66-4ebe-86da-419b89a7eecc
DTSTART:20211217T100000
DTEND:20211231T235900
DESCRIPTION:
Die Dias Summer Festival in Mosselbaai is hier en feesganger
s kan weer ñ geleentheid kry om normaliteit te ervaar na 1 jaar en 7 maan
de se harde lockdown wat verhoed het dat feesvieringe kon plaasvind.

17 Desember 2021 tot 1 Januarie 2022 gaan hierdie fees\, wat
op die parkeerterrein van die Dias Hotel met see-uitsig oor die hele fees
terrein plaasvind\, sorg vir ongelooflike vermaak. Kunstenaars soos Demi
– Lee Moore\, Riaan Benade\, Elandre’\, Bernice West\, Early B\, Jack
Parow\, Sunset Sweatshop\, Loufi\, Biggy en vele ander gaan te sien wees o
p dié verhoog.

Op 1 Januarie 2022 eindig hiérdie fees
op ‘n baie hoë noot met ‘n tema – diens\, Jou Nuwe Begin\, wat deu
r die bekende pastoor\, Johandré Potgieter aangebied gaan word.

br>

Die Dias Summer Festival word met trots aangebied deur SA Concer
ts en Toyota en die borge wat help om hierdie fees moontlik te maak is Toy
ota\, Castle Lite\, Russian Bear Vodka\, Strettons Gin\, Jose Cuervo\, The
Sign Lab\, VTS Communications\, Bons Mosselbaai\, Stat Warehouse en ACPO.

Cape Town Summer Festival\, Afrikaans is Groot Somerfe
es\, Alternatief is Groot\, Rocking Potch\, Rocking Stellies\, Rocking Sti
lbaai\, Diasfees\, Vrystaat Kunstefees\, Ek Lief Afrikaans en Ommidam Stud
ent Bash is feeste wat SA Concerts al behartig het.

Alle
Covid-19 regulasies sal streng gevolg word en voorsiening word gemaak vir
sosiale afstand gedurende die vertonings. Temperature sal by die ingange g
eneem word en ‘n maatskappy is aangestel om die sanitering te hanteer va
n die terrein asook vir die publiek. Na elke vertoning gaan die feesterrei
n gesaniteer word om seker te maak al ons feesgangers is ten alle tye besk
erm.

Maskers moet gedra word ten alle tye gedurende die fees.

Enige fees navrae kan gerig word aan: eduard@saconcerts.co.
za

LOCATION:Beach Boulevard East Mossel Bay\, Mossel Bay\, Western Cape\, 6506
SUMMARY:Dias Summer Festival 2021
URL;VALUE=URI:https://saconcerts.howler.co.za/diassummerfestival
END:VEVENT
END:VCALENDAR