BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260522T135846Z
UID:0900fbcb-e277-4562-aa67-1994aa59f2a5
DTSTART:20221226T160000
DTEND:20221231T235900
DESCRIPTION:
Die Langebaan Summer Festival is hier en feesgangers kan uit
sien na vermaak deur van Suid- Afrika se beste kunstenaars vir 6 dae lank

26 Desember 2022 tot 31 Desember 2022 gaan hierdie fees
\, wat op die sportgronde van Curro Langebaan plaasvind en sorg vir ongelo
oflike vermaak met kunstenaars soos Bok van Blerk en vele meer gaan te sie
n wees op dié verhoog.

Die Langebaan Summer Festival w
ord met trots aangebied deur SA Concerts en die borge wat help om hierdie
fees moontlik te maak is Castle Lite\, The Sign Lab\, VTS Communications\,
Bons Mosselbaai\, Stat Warehouse en ACPO.

Cape Town Su
mmer Festival\, Afrikaans is Groot Somerfees\, Alternatief is Groot\, Rock
ing Potch\, Rocking Stellies\, Rocking Stilbaai\, Dias Summer Festival\, V
rystaat Kunstefees\, Ek Lief Afrikaans en Ommidam Student Bash is feeste w
at al deur SA Concerts behartig het.

Enige fees navrae ka
n gerig word aan: janharm@saconcerts.co.za

LOCATION:Long Acres Way\, Langebaan\, 7357
SUMMARY:Langebaan Summer Festival 2022
URL;VALUE=URI:https://saconcerts.howler.co.za/langebaansummerfestival
END:VEVENT
END:VCALENDAR