Vleis op die vuur, musiek en die warm seelug by Braai in die Baai...
Braai in die Baai is ‘n musiekfees wat drie elemente bymekaar bring wat enige Suid-Afrikaner net eenvoudig nie sal kan weerstaan nie - braai, 'n baai en vuurwarm musiek. Alhoewel die hoofdoel is om vermaak vir elke en alle feesgangers te verskaf, poog hierdie fees om nog 'n doelwit te bereik - om 'n Guiness-wêreldrekord te breek. Braai in die Braai poog om die rekord te breek vir die meeste mense wat terselfdertyd braai - en wie beter om die rekord te breek as Suid-Afrikaners!