Die Langebaan Summer Festival is hier en feesgangers kan uit sien na vermaak deur van Suid- Afrika se beste kunstenaars vir 6 dae lank.
26 Desember 2022 tot 31 Desember 2022 gaan hierdie fees, wat op die sportgronde van Curro Langebaan plaasvind en sorg vir ongelooflike vermaak met kunstenaars soos Bok van Blerk en vele meer gaan te sien wees op dié verhoog.
Die Langebaan Summer Festival word met trots aangebied deur SA Concerts en die borge wat help om hierdie fees moontlik te maak is Castle Lite, The Sign Lab, VTS Communications, Bons Mosselbaai, Stat Warehouse en ACPO.
Cape Town Summer Festival, Afrikaans is Groot Somerfees, Alternatief is Groot, Rocking Potch, Rocking Stellies, Rocking Stilbaai, Dias Summer Festival, Vrystaat Kunstefees, Ek Lief Afrikaans en Ommidam Student Bash is feeste wat al deur SA Concerts behartig het.
Enige fees navrae kan gerig word aan: janharm@saconcerts.co.za